Saturday, 31 August 2013

My naam is Nehaal Fakier en ek het besluit om oor my liefde vir soetgoed te skryf. Van kleinskaf het ek dit baie geniet om my ma dop te hou terwyl sy bak. Dit bring baie goeie herinneringe terug, spesiaal die tye toe sy my laat proe die koek-mengsel voor dit in die oond geplaas word.

Na my matriek was ek nie heeltemal seker oor my loopbaan nie en besluit om my stokperdjie in 'n bietjie van 'n besigheid te draai. Ek het koekies gebak en familie en vriende was my getroue kliente verkoop en binnekort was ek welbekend. Spesiale geleenthede soos troues en verjaardag partytjies is my spesialiteit. Onlangs het ek begin met nagereg en ek kan nie wag om die somer met allerhande vrugte te eksperimenteer nie.

Alhoewwl onderwys my eerste liefde is, gaan ek nog steeds voort met bak en brou.

3 comments:

  1. Enkele opmerkings:

    1. kleinskaf - kleins af
    2. spesiaal die tye - veral die tye
    3. toe sy my laat proe die koek-mengsel - as sy my die koekmengsel laat proe
    4. en besluit om my stokperdjie in 'n bietjie van 'n besigheid te draai. - Ek besluit toe om my stokperdjie in 'n besigheid om te sit.
    5. my getroue kliente verkoop - was my getroue kliënte.
    6. Alhoewwl - Alhoewel

    ReplyDelete
  2. Ek kan nie wag vir jou volgende blog nie! Ek is beslis opgewonder!

    ReplyDelete
  3. ek het dit baie genet om jou blog te lees want ek is ook n person wat van soet goed hou.

    ReplyDelete